Door Suléne Pilon Marc van Oostendorp skryf onlangs op Neerlandistiek dat agtersetsels en rondomsetsels naas voorsetsels in Afrikaans, soos ook in Nederlands die geval is, voorkom. Ponelis (1979: 176 – 177) lys ook ʼn aantal voorbeelde van wat hy as Afrikaanse agtersetsels beskou. Dit is egter nie ʼn uitgemaakte saak dat agtersetsels en/of rondomsetsels wel in Afrikaans gebruik … [Lees meer...] overBy die deur uit met agtersetsels