’n seminaar aangebied deur Prof Karen de Wet (UJ) Met haar debuutbundel Uit die kroes (April 2020) voeg Lynthia Julius haar stem by die breër tradisie werk deur vrouedigters in Afrikaans waarin op verskillende maniere reageer word op die verlede. Dit gebeur o.a. deur ’n ondersoek na identiteit en ’n bewuste meewerk aan die realisering van ’n betekenisvolle toekoms. Die … [Lees meer...] over27 Mei 2021: Aanlijn-seminaar oor Lynthia Julius en die nuwe generasie in die Afrikaanse poësie