Kom die stelling “Afrikaans is uitheems” neer op Afrikanistiese nasionalisme? Freek Robinson gesels met Hein Willemse (Universiteit van Pretoria) en Conrad Steenkamp (uitvoerende hoof, Afrikaanse Taalraad) oor die behoud van Afrikaans en haar funksies, asook die belangrikheid van ’n meer genuanseerde taalpolitiek.
Laat een reactie achter