Door Jana Luther In September 2009 het ek by die Roots-konferensie – ’n “Suid-Afrikaans-Nederlandse dialoog oor die dinamika van taal, kultuur en erfenis” by die Universiteit van die Wes-Kaap – geluister hoe Mundia Karaan vertel van die totstandkoming van die Stem van die Kaap-gemeenskapsradiostasie vyftien jaar tevore.Hoewel Afrikaans daagliks gepraat word in die (hoofsaaklik … [Lees meer...] overOm te sing soos hy gebek is
columns Jana Luther
Plak vas jou vlerkies, maak jou bolla* los
en bring jou harp na StellenboschDoor Jana LutherDié uitnodiging rig Zandra Bezuidenhout in haar gedig vir vanjaar se Stellenbosse Woordfees: “Woordfeeshemel 2013”.In Suid-Afrika vind daar jaarliks seker ’n stuk of twintig Afrikaanse kunstefeeste plaas: Einde Januarie, vroeg Februarie is dit tyd vir die Suidoosterfees in Kaapstad. Einde Maart, begin April lok die Klein-Karoo … [Lees meer...] overPlak vas jou vlerkies, maak jou bolla* los
Anders maar éénders
door Jana LutherVanaand is die Nederlandse sanger Stef Bos, wat met ’n Afrikaanse vrou getroud is en ses maande van die jaar in Kaapstad woon (aan die voet van Tafelberg, toevallig in dieselfde straat as ek), te sien in die voorlaaste aflewering van die Nederlandse TV-reeks Dat is andere taal!Op die Afrikaanse poësiewerf Versindaba vertel Bos van sy verhouding met Suid-Afrika … [Lees meer...] overAnders maar éénders