Hiermee ’n klein regstelling oor die deelname van Judith Westerveld aan die bekendstelling van Die storie van Afrikaans, deel 2 op Dinsdagaand 21 Mei by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam. Sy gaan wel die kortfilm “Mukalap” vertoon (eerder as die vroeër aangeduide “Someone’s mother tongue”) en dit handel oor een van die verdwene Khoi-tale – www.judithwesterveld.nl/mukalap.html. Ons vra om verskoning vir die foutiewe inligting.
Berthold van Maris zegt
Wat is het Afrikaans toch een mooie taal!
Ons vra om verskoning vir die foutiewe inligting.
In het Nederlands moeten we het doen met:
excuses voor de foutieve informatie.