Concrete handvatten voor mini-onderzoekjes over sociolinguïstiek Voor wie: Leerkracht secundairWanneer: 07-05-2026 van 18:30 tot 22:00Waar: Campus Mercator, auditorium A008, Abdisstraat 1, 9000 GentVoertaal: NederlandsDoor wie: Sofie PauwelsContact: Sofie.pauwels@ugent.be Veel leerkrachten vinden het ontwikkelen van onderzoeksvaardigheden bij leerlingen … [Lees meer...] over7 mei 2026: Studieavond ‘Taalonderzoek in de klas’
UGent
22 oktober 2025: Intreerede van die eerste van die twee bekleërs van die 2025-26 Leerstoel Suid-Afrika: Tale, Letterkundes, Kultuur en Samelewing
Prof. Stephanus Muller oor Musiek en die verbeelding van kultuur: Afrikaanse en Suid-Afrikaanse perspektiewe Die intreerede ondersoek hoe musiek kultuur in Suid-Afrika verbeeld, met fokus op Afrikaanse musiek se rol in die konstruksie, bewaring en ontbinding van kulturele identiteit. Vanuit 'n musiekwetenskaplike perspektief word musiek gesien as draer van geheue, emosie … [Lees meer...] over22 oktober 2025: Intreerede van die eerste van die twee bekleërs van die 2025-26 Leerstoel Suid-Afrika: Tale, Letterkundes, Kultuur en Samelewing

